Vanna Marie White (née Rosich; gebore 18 Februarie 1957) is 'n Amerikaanse televisiepersoonlikheid en rolprentaktrise bekend as die gasvrou van die Wheel of Fortune sedert 1982.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu