Haworthiopsis koelmaniorum is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is endemies aan Limpopo en Mpumalanga. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 389 km² en kom van Groblersdal tot by Loskopdam voor. Die totale populasie word op minder as 4 000 plante geskat. Die plant word bedreig deur die aksies van onwettige versamelaars.

Die plant het twee subspesies: Haworthiopsis koelmaniorum var. koelmaniorum Haworthiopsis koelmaniorum var. mcmurtryi (C.L.Scott) Gildenh. & Klopper

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

koelmaniorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika