thumb|Winkelsentrum De Meent

Papendrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 32 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 11 km².

Papendrecht lê in die suidweshoek van die Alblasserwaard-streek in die suide van die provinsie, waar die riviere Beneden-Merwede en Noord mekaar raak, en is deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.

Die dorp het reeds bestaan in 1105. In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.

In Papendrecht is die hoofkantoor van lugvaartbedryf Fokker Technologies en baggerbedryf Boskalis gevestig.

Plekke Papendrecht · Matena · Oosteind

Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:

Party Setels 2010 2014 2018 2022 Papendrechts <br/ > Algemeen Belang 5 7 9 5 Onafhankelijk <br/ > Papendrecht 1 2 4 VVD 4 3 2 3 CDA 3 3 3 3 CU 2 2 2 2 D66 2 2 2 2 SGP 2 2 1 2 PvdA 3 2 1 1 GL 2 1 1 1 Totaal 23 23 23 23

Susterstede Blomberg, Duitsland

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)

Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland