thumb|Watertoring in Boven-Hardinxveld
Hardinxveld-Giessendam is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 19 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 19 km².
Hardinxveld-Giessendam lê in die Alblasserwaard-streek in die suide van die provinsie en aan die noordoewers van die riviere Beneden-Merwede en Boven-Merwede.
In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.
Hardinxveld-Giessendam is in 1957 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Hardinxveld en Giessendam. Sedert 2018 is die munisipaliteit deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.
Plekke Hardinxveld-Giessendam het saamgegroei, bestaan oorspronklik uit (Neder-)Hardinxveld en Giessendam. Boven-Hardinxveld
Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:
Party Setels 2010 2014 2018 2022 T@B ¹ 5 6 5 5 SGP 3 4 4 5 CU 4 3 4 4 PvdA 2 2 2 2 CDA 2 1 2 1 VVD 1 1 Totaal 17 17 17 17
¹ Transparante partij voor Algemeen Belang
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)
Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland