Haworthiopsis viscosa is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit is wydverspreid oor die suide en oostelike Groot-Karoo, Klein-Karoo, ooswaarts tot by Baviaanskloof en die Kougaberge.
Die plant het twee subspesies: Haworthiopsis viscosa var. variabilis (Breuer) Gildenh. & Klopper Haworthiopsis viscosa var. viscosa
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
viscosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika