Hierdie artikel handel oor die munisipaliteit in Nederland. Vir die munisipaliteit in België, sien Zwijndrecht, België.
thumb|Die Gereformeerde Bethelkerk
Zwijndrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 45 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 23 km².
Zwijndrecht lê in die suidooshoek van die IJsselmonde-eiland in die suide van die provinsie, waar die riviere Ou Maas en Noord mekaar raak, en is deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.
In hierdie munisipaliteit word Zwindrechts gepraat, wat is 'n Zuid-Hollandse dialek.
In Zwijndrecht is die rangeerwerf Kijfhoek, wat is die grootste in Nederland.
Plekke Dorpies: Heerjansdam Zwijndrecht
Gehuggies: Achter-Lindt Kijfhoek Kleine-Lindt
Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:
Party Setels 2010 2014 2018 2022 Algemeen Belang <br/ > Zwijndrecht 5 5 8 10 CU–SGP 4 5 5 4 VVD 5 4 3 3 CDA 4 4 3 3 GL 2 1 1 2 Zwijndrechtse <br/ > Plus Partij 2 2 2 PvdA 4 3 2 2 D66 3 3 2 1 SP 1 Totaal 27 27 27 27
Susterstede Norderstedt, Sleeswyk-Holstein, Duitsland Poprad, Slowakye Zwijndrecht, België
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)
Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland