thumb|Die Waaltje-rivier naby Hendrik-Ido-Ambacht
Hendrik-Ido-Ambacht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 32 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 12 km². Vroeër heet die nedersetting Hendrik-Ido-Oostendam-Schildmanskinderen-Groot-en-Klein-Sandelingen-Ambacht, wat was die langste pleknaam in Nederland.
Hendrik-Ido-Ambacht lê in die ooste van die IJsselmonde-eiland in die suide van die provinsie. Hierdie munisipaliteit word in die noorde begrens deur die opgedamde Waaltje-rivier en in die ooste deur die Noord-rivier.
Hendrik-Ido-Ambacht is deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden. In die munisipaliteit word Ambachts gepraat, wat is 'n Zuid-Hollandse dialek.
Die dorp het baie streng Gereformeerde kerke, soos die Gereformeerde Gemeenten en die Gereformeerde Gemeenten in Nederland.
Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:
Party Setels 2010 2014 2018 2022 SGP–CU 6 6 7 7 Gemeente Belangen 3 3 5 4 VVD 3 2 3 3 Realistisch Ambacht 2 CDA 4 3 3 2 PvdA 3 2 1 2 D66 1 2 2 2 Echt voor Ambacht (EVA) 1 1 Ambacht Uw Belang (AUB) 1 3 1 0 Totaal 21 21 23 23
Susterstede Bergen, Duitsland
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)
Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland