The Boss Baby is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2017 wat deur Tom McGrath geregisseer is en die stemme van Steve Buscemi, Jimmy Kimmel, Lisa Kudrow, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur Ramsey Ann Naito vervaardig en deur die verspreidingsfirma 20th Century Fox versprei. Die draaiboek is deur Michael McCullers geskryf met musiek van Hans Zimmer en Steve Mazzaro.
Rolverdeling
Alec Baldwin as Theodore Lindsey "Ted" Templeton Jr./The Boss Baby Miles Bakshi as Timothy Leslie "Tim" Templeton Jimmy Kimmel as Ted Templeton Lisa Kudrow as Janice Templeton Steve Buscemi as Francis E. Francis/Super Colossal Big Fat Boss Baby Conrad Vernon as Eugene Francis James McGrath as Wizzie David Soren as Jimbo Nina Zoe Bakshi as Tabitha Templeton Tom McGrath as Julia Child (TV Chef) Walt Dohrn as Photographer James Ryan as Story Bear Eric Bell Jr. as Triplets ViviAnn Yee as Staci Edie Mirman as the Big Boss Baby James McGrath en Joseph Izzo as Elvis impersonators Chris Miller as Captain Ross
Verwysings
Eksterne skakels
The Boss Baby op Fox Movies
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Buddy-rolprente Kategorie:Engelse rolprente