Haworthiopsis sordida is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is endemies aan die Oos-Kaap. Dit kom vanaf Steytlerville tot by Uitenhage en die Suurberge, noord van Kirkwood voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2925 km² en word bedreig deur oorbeweiding.
Die plant het twee subspesies: Haworthiopsis sordida var. lavrani (C.L.Scott) G.D.Rowley Haworthiopsis sordida var. sordida
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
sordida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika