Haworthiopsis nigra is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit is wydverspreid oor die Groot Karoo, suidwaarts tot by Grahamstown en Oos-London en ooswaarts tot by Queenstown.

Die plant het twee subspesies: Haworthiopsis nigra var. diversifolia (Poelln.) G.D.Rowley Haworthiopsis nigra var. nigra

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

nigra Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika