250px|regs|duimnael|Lae. Lae is die tweede grootste stad in Papoea-Nieu-Guinee.

Vervoer Daar is drie binnelandse lugrederye wat die Lae Nadzab-lughawe bedien, die stad se kommersiële lughawe.

Susterstede

Cairns, Queensland, Australië, sedert 1984 Dili, Timor Leste sedert 2000

Kategorie:Papoea-Nieu-Guinee Kategorie:Nedersettings