Haworthiopsis glauca is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Willowmore en Jansenville tot by Somerset-Oos en die Suurberge, noord van Uitenhage voor. Dit is deel van onder andere die fynbos.

Die plant het twee subspesies: Haworthiopsis glauca var. glauca Haworthiopsis glauca var. herrei (Poelln.) G.D.Rowley

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

glauca Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika