Die balsamkopieva (Bulbine asphodeloides) is 'n plant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant onder andere in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die plant het 40% van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling, ontwikkeling aan die kus en die aanplant van suikerriet plantatsies.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
asphodeloides Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika