Babiana lanata is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Namakwaland strandveld. Dit kom op die Namakwalandse kusvlakte voor tussen Kleinzee en Port Nolloth en het 'n voorkomsgebied van 460 km². Die spesie word bedreig deur diamant mynbou aktiwiteite, ongeveer 60% van sy habitat binne 5 km vanaf die kus is reeds versteur.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
lanata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika