Babiana lapeirousioides is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae.. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland, oos van Kamieskroon voor waar dit deel van die Sukkulente Karoo is.

Die plant is eers in 2007 beskryf, is redelik onbekend en daar word vermoed dat daar meer subpopulasies is as die een wat tans bekend is.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

lapeirousioides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika