Babiana lineolata is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld, suidelike Olifantsriviervallei en op die Piketberg voor. Die plant het reeds 45% van sy habitat verloor weens gewasverbouing en die landerye word steeds uitgebrei in die Sandveld, noord van Piketberg. Die plant is in 1945 laas in die Olifantsriviervallei by Citrusdal gesien en word as plaaslik uitgestorwe beskou.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
lineolata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika