Babiana lewisiana is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte in die vygieveld en heuweltjiesveld voor. Daar is twee subpopulasies wat bedreig word deur mynbou aktiwiteite en gewasverbouing.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
lewisiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika