Babiana karooica is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom vanaf Oudtshoorn tot by De Rust voor en het 'n voorkomsgebied van 120 km². Die plant het van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

karooica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika