Die bobbejaankalkoentjie (Babiana hypogaea) is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is inheems aan Namibië, Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat.
Dit staan ook as die: bobbejaanuintjie en ertappeluintjie bekend .
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
hypogaea Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika