Die jaar 1432 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 15 Februarie – Die konsilie van Basel bevestig dat die pous ondergeskik is aan 'n konsilie. 29 April – Die konsilie van Basel roep Pous Eugenius IV op om voor hulle te verskyn.
Geboortes Giovanni Battista Cibo (later Pous Innocentius VIII), die 213de pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Genua, Italië († 1492). 30 Maart – Mehmet II, Ottomaanse sultan († 1481)
Sterftes
Kategorie:15de eeu