Die jaar 1435 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 35ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Honderdjarige Oorlog Onderhandelings tussen die Boergondiërs en die Engelse oor hulle handelsprobleme misluk. September -- Hertog Filip van Boergondië besluit om 'n verdrag met die Franse te sluit, die verdras van Arras. Dit beroof die Engelse van hulle belangrikste bondgenoot in die Honderdjarige Oorlog. Rome 13 Januarie – Pous Eugenius IV publiseer die bul "Sicut Dudum" teen die slawerny op die Kanariese Eilande.
Geboortes Andrea del Verrocchio, 'n Italiaanse beeldhouer, goudsmid en skilder († 1488).
Sterftes
Verwysings
Kategorie:15de eeu