Die jaar 1438 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 38ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Heilige Romeinse Ryk Albert I word die eerste Habsburgse keiser. Pouslike staat 8 Januarie – Pous Eugenius IV open die konsilie van Ferrara. 24 Januarie – Pous Eugenius IV word deur die Vergadering van Basel geskors. Frankryk 7 Julie – Koning Karel VII van Frankryk beperk die regte van die pous oor sy gebied (Die pragmatiese sanksies van Bourges). Vlaandere 4 Maart - Hertog Filip die Goeie promulgeer sy vonnis oor die opstandige stad Brugge. Dit moet 'n swaar boete betaal en verloor 'n aantal belangrike regte en voorregte.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:15de eeu