Moraea alticola is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Lesotho, Oos-Kaap en die Vrystaat en kom vanaf Mont-aux-Sources tot by die Naudésnekpas in die Drakensberge voor, op hoogtes van 2200-2900 m.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika alticola