Moraea amabilis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf die Bokkeveldeskarp en die Olifantsriviervellei, oor die Roggeveldeskarp tot by Worcester en Barrydale voor.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika amabilis