Moraea angulata is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Malmesbury tot by Gordonsbaai voor. Dit het 90% van sy habitat die afgelope 20 jaar verloor. Die bestaande vier subpopulasies word bedreig deur indringerplante en nie-stanhoudende waterlande wat drooggelê word.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika angulata