Moraea aspera is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die Hantam-Karoo is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveldeskarp voor. Hier het dit 'n voorkomsgebied van 20 km² en daar is drie subpopulasies. Die plant word bedreig deur die uitbreiding van landbou aktiwiteite.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika aspera