The Incredibles is 'n rekenaargeanimeerde familie rolprent van 2005 wat deur Brad Bird geregisseer is en die stemme van Craig T. Nelson, Holly Hunter, Sarah Vowell, Spencer Fox, Jason Lee, Samuel L. Jackson, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur John Walker vervaardig en deur die verspreidingsfirma Buena Vista Distribution versprei. Die draaiboek is deur Brad Bird geskryf met musiek van Michael Giacchino.

Rolverdeling

Craig T. Nelson as Bob Parr / Mr. Incredible Holly Hunter as Helen Parr / Elastigirl Sarah Vowell as Violet Parr Spencer Fox as Dashiell "Dash" Parr Eli Fucile en Maeve Andrews as Jack-Jack Parr Jason Lee as Buddy Pine / IncrediBoy / Syndrome Samuel L. Jackson as Lucius Best / Frozone Elizabeth Peña as Mirage Brad Bird as Edna "E" Mode Teddy Newton as Newsreel Narrator Jean Sincere as Mrs. Hogenson Bud Luckey as Rick Dicker Wallace Shawn as Gilbert Huph Lou Romano as Bernie Kropp Michael Bird as Tony Rydinger Dominique Louis as Bomb Voyage Bret Parker as Kari Kimberly Adair Clark as Honey John Ratzenberger as The Underminer

Vrystelling Die film is vrygestel in teaters in Verenigde State op 5 November 2004 en was vrygestel op VHS op 15 Maart 2005.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente