Die pronktulp (Moraea miniata) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos, Nama-Karoo en die Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Namakwaland tot by Riversdal asook die Karoo voor. Die plant word 15-60 cm groot en blom van Augustus tot September, die blomme is salm-oranje van kleur.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 102,

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika miniata