Die Bosrivier is 'n rivier wat op die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit sluit wes van Plettenbergbaai by die Bosfonteinrivier aan.
Oorsprong oorkant die N2.
Eksterne skakels Google-kaart van Bosrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap