Gerber is 'n van van Duitse en Joodse oorsprong, wat ook welbekend is onder Afrikaanssprekendes.

Sommige persone met hierdie van is:

Alena Gerber (* 20 Augustus 1989–), Duitse aktrise. Angelique Gerber, Afrikaanse TV-aktrise in Boer Soek 'n Vrou en 7de Laan. Bokkie Gerber (* 24 Mei 1953– ), Afrikaanse joernalis en oud-redakteur van die Sondagkoerant Rapport. Christo Gerber, Afrikaanse akteur in Hans en die rooinek (1961). Danie Gerber (* 14 April 1958–), oud-Springbokrugbyspeler. Dewald Gerber, musikant en lid van die Afrikaanse musiekgroep, Die Seks. Jacobus Marthinus Gerber, predikant in die NG Kerk, emeriteer in 1994. Kaia Gerber, (* 3 September 2001–) is 'n Amerikaanse model en aktrise. Neva Gerber (1894 – 1974) was 'n Amerikaanse aktrise.

Kategorie:Afrikaanse vanne