Die aas-uintjie (Moraea ochroleuca) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Citrusdal tot by Caledon voor. Die plant word 35-75 cm groot en blom van Mei tot Desember, die blomme is geel of oranje van kleur.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 104,

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika ochroleuca