Moraea papilionacea is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Cederberg tot by Bredasdorp voor. Die plant word 10-20 cm groot en blom van Augustus tot Oktober, die blomme is geel of salm-oranje van kleur.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 106,

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika papilionacea