Die kersblakertjie (Moraea lugubris) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Bokkeveldberge tot by Bredasdorp voor. Die plant word 6-16 cm groot en blom van Augustus tot November, die blomme is blou.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 104,

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika lugubris