Geissorhiza demissa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Kamiesberg tot by Gifberg en die Koue Bokkeveld voor. Daar is vyf subpopulasies bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
demissa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika