Huisgenoot: Ware Lewensdramas is 'n werklikheidsreeks op VIA, DStv kanaal 147 sedert 27 Julie 2017.
Die reeks is gebaseer op stories wat in die tydskrif Huisgenoot verskyn het. Dit fokus op die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
Die reeks, tans in sy negende seisoen, word Maandagaande om 21h00 uitgesaai op die werlikheidskanaal, VIA.
Die reeks het ook 'n Beste van... reeks en Huisgenoot Ware Lewensdramas:Vlees en Bloed
Die reeks is ook beskikbaar op DStv Now en Showmax
Reekse
Episodes
Reeks 1 (2017)
Reeks 2 (2018)
Reeks 3 (2019)
Reeks 4 (2019)
Reeks 5 (2020)
Reeks 6 (2020)
Reeks 7 (2021)
Reeks 8 (2021)
Reeks 9 (2023)
Reeks 10 (2023)
Reeks 11 (2023)
Reeks 12 (2024)
Reeks 13 (2024)
Reeks 14 (2024)
Reeks 15 (2024)