Geissorhiza erubescens is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die noordelike Sederberg voor, op die oostelike en suidelike hellings naby die Pakhuispas. Hier het dit 'n voorkomsgebied van 10 km². Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
erubescens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika