Geissorhiza esterhuyseniae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Groot Winterhoekberge voor, op suidelike hellings op hoogtes van 2000 m. Hier het dit 'n voorkomsgebied van 1 km². Die plant word as krities seldsaam beskou.
Bronnelya REDLIST Sanbi Plants of the World Online
esterhuyseniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika