Geissorhiza darlingensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Darling voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 0.008 km² en daar is een populasie van minder as 250 plante wat in 'n klein natuur reservaat groei. Indringerplante is 'n bedreiging.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

darlingensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika