<span style="font-size:16pt">San Salvador 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Department San Salvador Koördinate Gestig op 1 April 1525 Oppervlakte: - Totaal 71,45 vk km Hoogte bo seevlak 658 m Bevolking: - Totaal (2015) 257 754 - Bevolkingsdigtheid 3 600/vk km - Metropolitaanse gebied 1 767 102 Tydsone CST (UTC -6) Burgemeester Mario Durán Amptelike Webwerf sansalvador.gob.sv
San Salvador (Spaans vir: "Heilige Verlosser") is die hoofstad en grootste stad van El Salvador. Die stad het 'n bevolking van 257 754 in 2015 gehad en 'n oppervlakte van 71,45 km².
Demografie Jaar Bevolking 1900 138 200 1910 178 200 1920 205 000 1930 191 100 1940 222 500 Jaar Bevolking 1950 296 000 1960 475 300 1970 731 000 1980 979 700 1990 1 500 000
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Geografie van El Salvador