Vir ander gebruike, sien Colchester (dubbelsinnig). Colchester 240px Kaart Colchester Universiteit 150px|senter senter|130px Colchester Kasteel 120px|senter|border Staat 20px Verenigde Koninkryk Land 20px|Die Engelse vlag Engeland Graafskap 20px Essex Stigting 200 v.C.   Bevolking:    - Totaal (2005) 104 390 Tydsone MGT 0

Colchester is 'n stad in Essex in die suidooste van Engeland. Die stad is moontlik die oudste stad in die Verenigde Koninkryk. Colchester was die Romeinse hoofstad van Brittanje in 0 v.C. gewees. Daar woon 104 390 mense en daar is 'n groot dieretuin genaamd Colchester Zoo. Die Universiteit van Essex is ook daar geleë.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Geskiedenis Voor die Romeinse tyd was Colchester se naam Camulodunon gewees. Dit is 'n Keltiese naam wat van die Keltiese god van oorlog, Camulos, afgelei is. Die Romeine het Colchester Camulodunum genoem (geskryf 'CAMVLODVNVM'). Colchester is in 61 n.C. deur Boudicca aangeval en afgebrand.

Die kerk by die Benediktynse abdy van Johannes die Doper is in 1539 vernietig. Dit was toe koning Henry VIII die eiendom van die Rooms-Katolieke instellings in Engeland afgevat het. Die enigste deel wat oorgebly het is 'n hek wat mense nog steeds besoek.

Koning Cunobelin (Latyn: Cunobelinus) was van Colchester afkomstig.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Essex Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee