Puerto Limón 260px Land Deelstaat 20px Limón Koördinate Gestig op 1854 Oppervlakte: - Totaal 59,79 vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2010) 105 000 - Bevolkingsdigtheid 1 756/vk km Tydsone UTC -6
Limón, ook bekend as Puerto Limón is die hoofstad van die Limón provinsie van Costa Rica. Met 105 000 mense wat daar woon is dit die tweede grootste stad in Costa Rica met die land se grootste hawe.
Kategorie:Nedersettings in Costa Rica