Castries 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Provinsie Castries Koördinate Stigting 1650 Oppervlakte: - Totaal 79 vk km Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking: - Totaal (2013) 70 000 - Bevolkingsdigtheid 890/vk km - Metropolitaanse gebied 67 000 Tydsone UTC −4 Burgemeester
Castries is die hoofstad en grootste stad van St. Lucia, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus geleë. Die stad het in 2013 'n bevolking van 70 000 gehad en 'n oppervlakte van 79 km². Die stad is in 1650 deur Franse as Carenage gestig en is in 1756 tot Castries hernoem.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van St. Lucia Kategorie:Kusstede