duimnael|regs|250px|'n Eensikkelmunstuk. Die nuwe Israeliese sikkel is van 1985 af die geldeenheid van Israel. Dit het die ou sikkel vervang, wat deur inflasie baie waarde verloor het.

Die verhouding was 1 nuwe sikkel = 1000 ou sikkel.

Op 15 Augustus 2017 is een sikkel R3,68 werd.

Kategorie:Ekonomie van Israel Kategorie:Geldeenhede