TegucigalpaTegus 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Department Francisco Morazán Koördinate  Gestig op 29 September 1578 Oppervlakte:    - Totaal 201,5 vk km  Hoogte bo seevlak 990 m Bevolking:    - Totaal (2010) 1 126 534  - Bevolkingsdigtheid 5 604,6 vk/km  - Metropolitaanse gebied 1 324 000 Tydsone UTC -06:00 Burgemeester Nasry Asfura

Tegucigalpa is die hoofstad en grootste stad van Honduras. Die stad het in 2010 'n bevolking van 1 126 534 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 201,5 km². Die bynaam is Tegus. Dit is op 29 September 1578 deur Spanjaarde as Real de Minas de San Miguel de Tegucigalpa gestig.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Honduras