Lachenalia latimerae is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom in die Swartberge en Kougaberge voor waar dit op sanderige hellings van die berge groei.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

latimerae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika