Lachenalia longituba is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveldberge-eskarp, suidoos van Sutherland, voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 350 km² en daar is vyf subpopulasies. Die plant word bedreig deur oorbeweiding.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

longituba Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika