Lachenalia margaretae is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Sederberg voor. Daar is vier subpopulasies en die totale aantal plante word minder as 1 000 bereken.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

margaretae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika