Lachenalia membranacea is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom vanaf die Swartruggensberg, noordwaarts, tot by Nieuwoudtville voor. Daar is ook 'n geïsoleerde populasie by Springbok.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

membranacea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika