Lachenalia minima is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die vygieveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Bitterfontein, noord van die Knersvlakte, voor. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en potensiële padkonstruksie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
minima Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika