Die Namakwa- smalblaarviooltjie (Lachenalia namaquensis) is 'n meerjarige blomdraende plant en bolvirmige geofiet en is deel van die Namakwaland heuweltjieveld en struikland. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Eksteenfontein, Steinkopf, Spektakelpas en tussen die Spoegrivier en Groenrivier voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
namaquensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika